Timmertak se nuwe avonture [AFRIKAANS]
£10.95
ISBN
9780798171496
| Weight | 0.440000 |
|---|---|
| ISBN13/Barcode | 9780798171496 |
| ISBN10 | 0798171499 |
| Author | ELLISON, Peet |
| Binding | Paperback |
|---|---|
| Date Published | 20th December 2016 |
| Pages | 90 |
| Publisher | NB/Kwela Publishers [Tafelberg, Rousseau and Pharos] |
Timmertak woon saam met Ouma Kwas in Wikkelwoud. Abigael, die towerspinnekop wat in sy hoed woon, veroorsaak die mees verspotte avonture met haar towerspreuke. Timmertak was een van die gewildste karakters in die topverkoper Storiemanreeks. Hierdie vier splinternuwe stories is meer kostelik en betowerend as ooit.