- Full Description
- Bibliographic Information
- Reviews
- Add Review
- Tags
Details
Die Gruwlike Geskiedenis van die Wereld mag dalk nou nie vir elke ouer 'oulik' lyk nie. Ek het dit gekoop na die soektog vir iets anders vir Geskiedenis vir my kinders. Van die stories en besonderhede in die boek is bietjie 'donker' en grillerig, maar dit is baie interessant uiteengesit. My kinders kan nie wag om die volgende te hoor nie. Die boek maak Geskiedenis lewendig en kinders honger om meer te leer sonder dat hulle besef hulle leer iets en dit uit 'n ander oogpunt. Ek hoop werklik die ander boeke van die Horrible Histories gaan ook in Afrikaans beskikbaar raak
Additional Information
ISBN13/Barcode | 9780798143677 |
---|---|
ISBN10 | 0798143673 |
Author | DEARY, Terry |
Binding | Hardback |
Date Published | 12 Mar 2004 |
Frequency | No |
Report Date | N/A |
Pages | 98 |
Publisher | NB/Kwela Publishers [Tafelberg, Rousseau and Pharos] |