Brouhaha [AFRIKAANS]
£19.95
ISBN
9780624049043
Brouhaha [AFRIKAANS] is available to buy in increments of 1
| Weight | 0.315000 |
|---|---|
| ISBN13/Barcode | 9780624049043 |
| ISBN10 | 0624049043 |
| Author | Venter, Eben |
| Binding | Paperback |
|---|---|
| Date Published | 17th July 2014 |
| Pages | 288 |
| Publisher | NB/Kwela Publishers [Tafelberg, Rousseau and Pharos] |
Eben Venter se Brouhaha-rubriek is by verre die gewildste in die Saterdag-BY. Sms'se van lesers stroom weekliks in: 'Ek hou so baie van Eben Venter se Stoney-stories. Hy doen meer om begrip en selfs bewondering van die gehate Oz by ons rotsvaste ek- sal-nooit-emigreer-Suid-Afrikaners te vestig as enigiets of iemand anders.'
Ook: 'Eben Venter se woordkuns is soos 'n oase in die BY-woestyn.' Geniet die keur uit sy allerbeste Stoney-stories, 'n handvol onverbeterlike resepte met sy verstommende Brouhaha-vertellings as bonus. Brouhaha is nou in boekvorm beskikbaar op aandrang van die leserspubliek.