Die Kameraadskap Van Die Ring [AFRIKAANS]

The Fellowship of the Ring

Author(s): TOLKIEN, J R R
ISBN13/Barcode: 9781485309758
£14.99

Availability: Temporarily out of stock

  • Full Description
  • Bibliographic Information
  • Reviews
  • Add Review
  • Tags

Details

Drie Ringe vir die Elf-konings onder die hemelwerf, sewe vir die Dwerg-here in klipsale gekroon, nege vir Mense, gedoem om te sterf, een vir die Donker Heer op sy donker troon in die Land van Mordor waar die Skaduwees draal. Een Ring om oor almal te heers, Een Ring om hulle te vind, een Ring wat almal bring en in die duisternis saambind. In die Land van Mordor waar die Skaduwees draal. Wanneer Frodo Baalens sy oom Bilbo se towerring tydens dié se een-en-elftigste verjaarsdagpartytjie erf, is dit die begin van onvoorsiene avonture. Eers verdwyn Bilbo spoorloos en dan daag die towenaar Ghandalf op met die nuus dat Frodo in lewensgevaar verkeer: wie ook al in besit is van die Ring, vertel Ghandalf, sal uiteindelik deur die korrupterende mag daarvan verwoes word. Daar is net een uitweg: om die Skeure van Verdoemenis in die dieptes van die Vuurberg te vind, die Ring daarin te gooi en dit só vir ewig buite die bereik van die Vyand te plaas. Saam met sy kamerade Sam, Mannetjies en Pippin val Frodo in die pad met die hoop om die donker mag van Sauron vir altyd te verslaan.

Additional Information

ISBN13/Barcode 9781485309758
ISBN10 1485309751
Author TOLKIEN, J R R
Binding Paperback
Date Published 1 May 2019
Frequency No
Report Date N/A
Pages 488
Publisher Protea Boekhuis [GBM]

Write Your Own Review

You're reviewing: Die Kameraadskap Van Die Ring [AFRIKAANS]

How do you rate this product? *

  1 star 2 stars 3 stars 4 stars 5 stars
Value
Quality
Price

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.