Aanspraak van Lewende, Die [AFRIKAANS]
£26.00
ISBN
9780798157063
Aanspraak van Lewende, Die [AFRIKAANS] is available to buy in increments of 1
| Weight | 0.405000 |
|---|---|
| ISBN13/Barcode | 9780798157063 |
| ISBN10 | 0798157062 |
| Author | WINTERBACH, Ingrid |
| Binding | Paperback |
|---|---|
| Date Published | 1st December 2012 |
| Pages | 355 |
| Publisher | NB/Kwela Publishers [Tafelberg, Rousseau and Pharos] |
Hierdie bekroonde skrywer se nuwe roman was die wenner van NB-uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012, en bied 'n priemende blik op twee parallelle reise: 'n man en 'n vrou elk op soek na die oorsake van 'n broer en 'n suster se ondergang. Die verhaallyne vloei saam op 'n onwaarskynlike stadsplaas iewers in Kaapstad. Komies, hartroerend, meditatief, verruimend!