- Full Description
- Bibliographic Information
- Reviews
- Add Review
- Tags
Details
Dierestories 1 is die eerste in 'n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh. Die diereverhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika. Met die nuutste uitgawe kry die verhale 'n nuwe baadjie met die pragtige illustrasies van Dale Blankenaar. Dierestories 1 bestaan uit 15 stories. Daar word onder andere vertel van die groot geveg tussen die lopende en die vlieende diere; wie die voels, die insekte en die diere as koning verkies het en ons maak kennis met die Jakkals en arme, dom Wolf.
Additional Information
ISBN13/Barcode | 9781869192815 |
---|---|
ISBN10 | 1869192818 |
Author | VON WIELLIGH, G R |
Binding | Paperback |
Date Published | 1 Jul 2011 |
Frequency | No |
Report Date | N/A |
Pages | 95 |
Publisher | Protea Boekhuis [GBM] |