Die Groot Afrikaanse Heldeboek

£13.99
In stock
Die Groot Afrikaanse Heldeboek is available to buy in increments of 1

Details

Hier is ’n kanniedood soos min: ’n boek wat sedert sy verskyning in 1976 steeds in aanvraag bly. Die groot Afrikaanse heldeboek is ’n skatkis vol stories oor Afrikaanse volkshelde wat vandag steeds ’n gevoel van trots en vader landsliefde by kinders sal inprent 224pp; HB; 172x246mm