Christine Le Roux- Omnibus 8
£13.50
Out of stock
Details
hristine le Roux Omnibus 8 bevat drie heerlike liefdesverhale. In Tweede beste het Nicolette se plan om vir Jack jaloers te maak onvoorsiene gevolge. In Die uitkenningsparade bied Karlien aan om vir Steven Joubert te help vrou soek. En in Verlore dekade kruis Alexandra se paaie weer met die van Ryno, die man wat sy al tien jaar lank probeer vergeet.